Was jy in Edenvale Hoërskool enige tyd van 1961 tot 2007?
Indien wel, lees verder…
Hoekom? Wel, ons gaan reünie hou! Dis nou te lank sedert ons almal daar uitgehang het, en dis tyd dat ons mekaar weer sien.
So, met dit gesê, is ons baie bly om aan te kondig… tadaaaaa… Edenvale Hoërskool Groot “Valer” Reünie!
Dit gaan plaasvind vanaf
14-18 Desember 2017 by Island Vibe – Jeffreysbaai
Dit gaan groot pret wees en dit gaan lekker wees om mekaar weer te sien.
Ons werk nog aan al die inligting. Wanneer ons alles reg het, sal daar inligting wees oor…
- Begin Hier – Akkommodasie… Kies jou blyplek en bespreek!
- Wat ons tydens die reünie gaan doen.
- Hoe om daar te kom.
- Hoe om ons te kontak as daar enige vrae is.
Kyk gerus rond en sien wat ons alles gaan doen!
Sien jou daar!! 😀
Luister almal Edenvalers, Burgers van Suid Afrika …. verg ons skool van jou n offer … laat jou antwoord steeds wees JA!!! Lambertsbaai Desember 2012 c u there 🙂
Esme dis awesome!!! Sien al julle Valers daar!!! Party Party!!
Esme ons tegnoloog fundi van formaat Go Girl of op Afrikaans Move meisie
haha dankie Eddie,,,, dit was nogal ‘n ding huh ? hahaha 😉
Esme; dit klink fantasties. Ons gaan defnitief begin reelings maak om daar wees.
Awesum Es…..wow…impressive….amper so impressive soos ons Valers se smag na avontuur en JOL/PARTY……Lambertsbaai hou vas boetie….it’s gonna be a bumpy RIDE…hehehehe!!
Hey chica, te has superado! ¡Bien hecho!
gracias muchacho ! 😉
Funny dat iemand ‘n honderd myl ver die website moet doen……gulp!
Lyk goed Esme
DANKIE ES.
plesier ou dier… sien julle daar ! 😉
Ons gaan defnitief daar wees in 2012!.
THANX, MATRONE STAN.
Hello fwend!
Looooove hierdie website.
Dankie vir jou en jou man!
dankie Trudes…. gaan nice wees !! 😉
Hi dit lyk goed, en lyk na vet pret. Sal hard probeer om daar te wees maar ek weet nie, Ek is so jaloers om te dink dat julle dalk alleen gaan kuier.
Dankie Esme.
ou Lil,,, julle moet net beplan… ons vlieg hier uit TX uit die 12de om aand van 13de in Jo’ies te wees en oggend van 14de vlieg Kaap toe, huur ‘n kar en ry deur… 2 ure trippie en ons kuieeeeer !! Maak plan !! 😉
Dankie v alles Esme! Ek en my kinders gaan daar wees. Tel die slapies! Dankie vir al die moeite!!
Groot plesier Amanda… gaan so nice wees om jou te sien ! Maak bespreking hoor… Mariette by Lambets hotel wag vir jou oproep ! hehe Sien jou daar oor 18 maande 😉
Thanx Esme. Ek en my vrou sal definitief daar wees om daai Valer partytjie vure hoog te stook.
Dankie vir al jou moeite met die reel van dinge.
Hierdie website van jou is movies nice, amper se ek moerse… 🙂
Cheers.
Willie en Esme.
moviese plesier ou dier… sal so nice wees om julle twee te sien daar !! Ek het FB page gemaak vanoggend wat ge-link is met Reunie :- Gaan en kliek oppie ding seblief.. kies net die regte een hoor :- Edenvale Hoër 82-ish Reunie… die profile kiekie is lamberts beach !! 😉 Sien julle daar, want ek het al begin spaar hehehe
haha dankie Willie ! My eerste “el-laimo” poging tot website bou… gelukkig met hulp van my man ! Dankie vir jou info op die Edenvale Page ook en al die kiekies… dis movies cool van jou ! hie hie … Sien julle daar !! ONTHOU die LIKE op die FB page vir Reunie spesifiek : “Edenvale Hoër 82ish Reunie” !!
Ek gaan DEFINITIEF daar wees – with bells on!
jissou pella, so bly om dit te hoor Adri !! yee-haa uit ‘n hittige Texas 😉
Dat n meisie nou uit Texas, USA nou vir ons so lekker reunie reël.
Dankie Esmè – dit lyk baie lekker. As dit ons Here se wil is, is ons
in die Wes Kaap volgende jaar. Vir die wat nie weet nie, die vis en wyn
is “ultra” lekker in Lambertsbaai, en moenie die kreef vergeet nie.
Groete en Lekker bly.
So lekker om van jou te hoor… dankie Hentie ! Ek dink julle moet beslis dit so beplan !!
Sien julle daar verseker.. hoe dan anders ?? 😉
AWESOME Es, is dit waar ek moet wees?
haha na en nee…. hierdie is reg – dis ons website met info ens vir Reunie…. die FB page is ook linked tot hierdie website op die main page. Dankie M-A ! 😉
het nog nie ons vakansie vir 2012 beplan nie, maar ek is seker ons kan daar weer.
geen probleem nie Charmaine… ek het juis vroeg beplan sodat mense kan self hulle dinge beplan, bywoon en genoeg tyd het vir Kersfees travels na familie ens. toe. Hopelik sien ons jou daar ! 😉
DIT KLINK EN LYK GREAT ! DANKIE ESMÉ, EK SAL OOK DAAR WEES. GAAN SOMMER NOU PLEK BESPREEK. MOOI BLY. I.
jissou ma dit was gou huh ? Jy’s oppie bol Isabel ! lekker man, sien jou daar en check uit daai vlug specials en huurkar innie Kaap 😉
Baie dankie, Esme. Dit lyk sommer baie goed!!!
Groot plesier Rina, dankie ! Meer inligting kom binnekort ! 😉 Hou ogie op die FB page ook “Edenvale 82ish Reunie” !
Sien julle daar maters!!!
Jippers Alan… bring die fruitrolls ! hahaha 😉
Hi Esme,
Jammer ek klim nou eers op die bus – maar liewer laat as nooit. Ek en my vrou Michele sal graag daar wil wees. Hoop daar is nog plek in die hotel. Kan ek die hotel direk skakel vir besprekings.
Dankie vir ‘n wonderlike blad
Edenvale Groete
Bertie
So lekker om jou te ”sien” Bertie. Beter laat as nooit hahaha. Hoop regtig ons sien julle daar ! Als is in plek en final detail werk ek aan. Sluit aan by die FB page “Edenvale Hoër 82-ish reunie” sodat jy kan updates kry oor wanneer deposito betaalbaar is ens. Ek sal post en post ! 😉 As jy email verkies, laat my weet.
Hi Esme – e-mail is vir my beter. Groete daar in Texas